Mel, die storie verteller.
Schedule
Fri, 01 May, 2026 at 05:00 pm
UTC+02:00Location
Vaal Dam, Oranjeville | Sasolburg, FS
Advertisement
‼️🍋✨ Ons het opwindende nuus! ‼️🍋Dames, hou vas aan julle maagspiere… want Mel die Storieverteller kom ons Damesaand met haar snaakse woorde, humoristiese stories en onweerstaanbare energie vul! 💖🔥
Sy bring lag, trane, lewenslesse en daardie magiese manier van vertel wat jou sommer direk in die storie intrek. 🌟
Ons kan NÍE wag om saam met julle ’n aand vol humor, lag en vrou-krag te deel nie! 💕✨
Moenie dit mis nie – dit gaan besonders wees! 🌸
Advertisement
Where is it happening?
Vaal Dam, Oranjeville, Oranjeville, Sasolburg, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.



