MANDRI SUTHERLAND - Vrou Ens (Geen O/16 Taal)

Schedule

Fri Nov 08 2024 at 08:30 pm

UTC+02:00

Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
"Mandri Sutherland, ook bekend as Vroudrie, se eerste eenvroustuk is spesifiek vir die huiskonsert-inisiatief geskryf, waar sy al meer as 50 keer in die leefruimtes van mense oor Suid-Afrika heen gespeel het.
Die stuk is ‘n kombinasie van storievertelling en uitspattige karaktervertolking. Mandri sê ’n ding soos dit is en sy sê dit in Afrikaans. Sy belig en gooi liefde, humor en vet op die Afrikaner-vrou se besware en waarhede.
Sy sê 'n ding raak en sy sê wat die meeste van ons heel moontlik dink. Die show is nie net vir vrouens nie, so bring gerus jou man saam, maar los dalk net jou hond en kind by die babysitter.
Geen O/16's (Taal)
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, Chenoweth Straat 6,,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Die Boer

Host or Publisher Die Boer

It's more fun with friends. Share with friends

Discover More Events in Durbanville

Huismark in November (laaste vir 2024)
Fri Nov 08 2024 at 10:00 am Huismark in November (laaste vir 2024)

12 Giraffe Crescent, Goedemoed

BUSINESS
Touching the Heart Gala 2024
Fri Nov 08 2024 at 06:00 pm Touching the Heart Gala 2024

Eensgezind Function Venue

NONPROFIT
Jumping Training Show at ALBA Equestrian Centre
Sat Nov 09 2024 at 09:00 am Jumping Training Show at ALBA Equestrian Centre

Vissershok Road, 7550 Cape Town, South Africa

WORKSHOPS SPORTS
MARC EUGENE LOTTERING (not suitable for children)
Wed Nov 13 2024 at 08:30 pm MARC EUGENE LOTTERING (not suitable for children)

Die Boer

COMEDY ENTERTAINMENT
MARC EUGENE LOTTERING (not suitable for children)
Thu Nov 14 2024 at 08:30 pm MARC EUGENE LOTTERING (not suitable for children)

Die Boer

COMEDY ART
the Spontaneous Combustion Blues Band!
Fri Nov 15 2024 at 08:30 pm the Spontaneous Combustion Blues Band!

Die Boer

MUSIC ENTERTAINMENT

What's Happening Next in Durbanville?

Discover Durbanville Events