Luna Paige: Die Reisigers, Centurion Teater, Centurion
Schedule
Thu, 05 Mar, 2026 at 07:30 pm
UTC+02:00Location
Die Centurion Teater | Centurion, GT
Advertisement
Donderdag, 5 Maart 2026Die Centurion Teater, Centurion
19:30
R185
Kaartjies binnekort beskikbaar op www.centurionteater.co.za
Vir navrae, kontak gerus +27 63 376 4982
Luna Paige sing oor die “groot reis” en deel musiek wat sy tydens haar plaaslike én Europese reise geskryf het. Sy bepeins die groot verskille, maar, belangriker, die ooreenkomste wat alle reisigers op hierdie wonderbaarlike planeet aan mekaar bind.
Advertisement
Where is it happening?
Die Centurion Teater, 123 Opaal Rd, Centurion, 0157, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.











