LOF ! AANBIDDING ! PRYS HOM ! SING TOT GOD ! EER HOM !
Schedule
Thu, 11 Jun, 2026 at 07:00 pm
UTC+02:00Location
Tranquility Kalahari Grill | Wellington, WC
Advertisement
Kom word ‘warm’ van binne met worship, praise en die Woord, so in die wintertyd, met ons volgende “Kaalvoet voor Hom’ kuier. 11 Junie | Donderdagaand
18:30 vir 19:00
By Tranquility Kalahari Grill, Paarl
Ons sien ook uit daarna om ’n bediening of twee te hê wat kom saamkuier, getuig en hul werk met ons deel. Bring gerus ’n geldjie saam as jy hulle wil ondersteun.
Gratis toegang - Sop & rolletjie ingesluit.
RSVP teen Vrydag, 5 Junie by Anneke: 082 875 5848 / Carike: 083 633 0655.
Advertisement
Where is it happening?
Tranquility Kalahari Grill, Corner Old Rheebokskloof Agter Paarl Road Tweespoor Farm Slot van Paarl,Wellington, Western Cape, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.







