LIZE BEEKMAN - SIT ’N BIETJIE LANGS MY
Schedule
Sat, 01 Mar, 2025 at 08:30 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Saterdag 1 Maart en Sondagmiddag 2 Maart by Die Boer teater in DurbanvilleSanger-liedjieskrywer, Lize Beekman, kom na Die Boer toe met haar vertoning “Sit ’n bietjie langs my”. Haar musiek loopbaan strek oor 28 jaar en soos altyd beloof haar vertoning ’n belewenis van sielvolle musiek en lirieke wat haar gehore diep raak. Skuif gerus nader, kom sit ’n bietjie langs haar, en gee jouself oor aan ’n intieme musiek-ervaring en van die mooiste lirieke in ons Afrikaanse taal.
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa,Cape Town, Western CapeEvent Location & Nearby Stays: