Kinders van die Wind met Marica
Schedule
Fri, 27 Feb, 2026 at 06:30 pm
UTC+02:00Location
Tarentaal teater Rustenburg | Rustenburg, NW
Advertisement
Ek ken 'n ou-ou liedjie. Onthou jy dit ook?Daar was 'n goue tyd in Afrikaanse musiek, met die mooiste liedjies. Ons kry hulle weer bymekaar, stof hulle af en luister weer na die woorde.
Afrikaans is 100 hierdie jaar, en ons vier dit met die mooiste musiek uit die dae toe die wind ons grootgemaak het.
Kom van heinde en verre om te luister en saam te sing.
Bespreek by: Anita - 0827823019
Advertisement
Where is it happening?
Tarentaal teater Rustenburg, Minprotech, Waterkloof, 0324, South Africa, RustenburgEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.




