Kinders van die Wind - Marica Barnard
Advertisement
Ek ken 'n ou-ou liedjie. Onthou jy dit ook?
Daar was 'n goue tyd in Afrikaanse musiek, met die mooiste liedjies.
Ons kry hulle weer bymekaar, stof hulle af en luister weer na die woorde.
Die ou bekendes van Laurika Rauch wat ons altyd sal onthou. Die warm woorde van Coenie de Villiers - Karookind van Suid Afrika en Jannie du Toit se 'Liedjie vir Jou'.
Oral tussendeur kry ons vir Koos duP - is hy dalk die Vader van Afrikaanse musiek? Ek dink soms so...
Marica word begelei deur Chanie Jonker op klavier.
Kom van heinde en verre om te luister en saam te sing.
Lekker kos van Karoo Café is beskikbaar vir bestelling.
R180pp
Kom kuier en luister saam!

Where is it happening?
Karoo Cafe, , Pretoria, South Africa, Asbos Teater, RE/76/340 Lynnwood Rd, Tshwane, 0081, South Africa, Nellmapius
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherAsbos Teater