Kersmark & Vetplant Fees
Schedule
Sat Nov 29 2025 at 09:00 am to 09:00 pm
UTC+02:00Location
Lavender Kontrei Mark | Pretoria, GT
Advertisement
Wat is nou lekkerder as Kersinkopies, topvermaak en hope aktiwiteite vir die hele gesin? By Lavender Kontrei se gewilde Kersmark wag daar iets besonders vir jonk Γ©n oud β hier ervaar jy die ware Kersfeesgees! 29 November vanaf 09.00 tot 21.00!Ons hou ook VETPLANT FEES β vir daardie unieke item vir jou versameling, tesame met handgemaakte produkte, unieke speelgoed, Kersdekor, geskenkidees en Kerskoeke. Kom smul ook aan vars gebak, liplekker kosse, craft biere, verskeie wyne en verfrissende cocktails! Hier is ook GROOT pret vir die kinders! Los 'n geskenkie met jou kind se naam by die Kers Photobooth teen 13:00, en kyk hoe hul gesiggies ophelder wanneer Kersvader en sy twee Elfies dit persoonlik uitdeel. π§βπ
π Monster Truck-ritte en mini Monsters is heeldag beskikbaar vir die hele gesin!
LIVE ENTERTAINMENT vir die dag: Kampstoele welkom!
πΆ 11:00 β Adam Tas
πΆ 19:00 β Ray Dylan
Kom ervaar ons betowerende NAGMARK onder die liggies vanaf 16:00 β 21:00. Die perfekte atmosfeer om daardie laaste Kersinkopies te maak in samesyn en feestelike gees!
Ondersteun plaaslike talent, koop jou Kersgeskenke en vakansie-benodigdhede teen winskooppryse, en geniet die ware gemeenskapsgees β alles by Die Lekkerste Kuiermark in Pretoria!
πApache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom lughawe afrit, PTA
Advertisement
Where is it happening?
Lavender Kontrei Mark, c/o Apache and K97,Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know whatβs Happening Next β before everyone else does.







