Ken Jy Die Land | Bloemfontein
Schedule
Sat, 02 May, 2026 at 07:00 pm
UTC+02:00Location
Be Human - Middelwater Farm | Bloemfontein, FS
Advertisement
🎶 ’n Splinternuwe vertoning: Ken Jy die Land! 🎶DeBende Produksies bring ’n besondere aand van musiek en stories na Bloemfontein met die vertoning Ken Jy die Land.
Kom herleef die ikoniese Pa & Seun-duet saam met Riaan Benadé en Franna Benadé – ’n hartlike vertoning vol humor, herinneringe en geliefde Afrikaanse musiek.
Kom wees deel van ’n aand vol musiek, stories en lekker kuier vir oud en jonk.
đź“… 2 Mei
⏰ 19:00
📍 Be Human Middlewater Farm
🎟 Kaartjies is nou beskikbaar – bespreek vroeg en beleef hierdie unieke vertoning saam met ons! ✨
Advertisement
Where is it happening?
Be Human - Middelwater Farm, Bloemfontein, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.

















