JUAN BOUCHER @ SILVERSTAR BARNYARD
Schedule
Thu, 06 Nov, 2025 at 07:00 pm
UTC+02:00Location
R28, Muldersdrift, 1740 Krugersdorp, South Africa | Muldersdrift, GT
Na ’n landswye reeks uitverkoopte vertonings by Barnyard-teaters die afgelope paar jaar, keer Juan Boucher terug, hierdie keer op versoek van sy lojale aanhangers!
Sy nuutste album 'Dis presies wat liefde doen’ het nie net harte verower nie, maar ook die Apple Music Top Afrikaans Album Charts oorheers met 6 weke op die nommer #1-posisie!
Kom beleef Juan Boucher in ’n vertoning vol siel, stories en treffers. Van splinternuwe liedjies tot die gewildste gunstelinge wat hom een van Afrikaans se topkunstenaars gemaak het. Hierdie is ’n aand wat jy nie wil misloop nie.
Where is it happening?
R28, Muldersdrift, 1740 Krugersdorp, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: