JUAN BOUCHER @ MENYLN BARNYARD
Advertisement
Daar is songs wat jy onthou. En dan is daar songs wat deel van jou storie word. Kom beleef Juan Boucher soos nog nooit tevore nie in 'n aand waar lewenslus, uitsonderlike musiek, pure talent, eerlike stories en onvergeetlike oomblikke saamkom.
Met sy kenmerkende rasperstem en dinamiese verhoogpersoonlikheid bring hy die treffers wat duisende aanhangers laat saamsing, saam met nuwe musiek wat wys waarom hy steeds een van Afrikaans se mees geliefde kunstenaars is.
Van die eerste akkoord tot die laaste encore is hierdie meer as net nog ’n show, dis 'n aand waar die musiek, die mense vir ’n oomblik een word.

Where is it happening?
Atterbury Rd & Lois Ave, 0063 Pretoria, South Africa, Company Social Brasserie, Lois Ave, Tshwane, 0181, South Africa, Pretoria
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherMenlyn Barnyard