JOHNNY SE JUNE - Die Verhaal van Johnny Cash en June Carter | Die Centurion Teater

Schedule

Thu, 10 Sep, 2026 at 07:30 pm

UTC+02:00
Location

Die Centurion Teater | Centurion, GT

Advertisement
🎶 JOHNNY SE JUNE
✨ Die Verhaal van Johnny Cash en June Carter
Almal het die rock-'n-roll en die verhoog-magie gesien, maar min het die geveg agter die gordyn geken.
📅 Datum: Donderdag, 10 September 2026
🕒 Tyd: 19h30
💰 Kaartjies: R150
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/JohnnyJuneSep26CT
Johnny se June kombineer 12 ikoniese treffers met ’n meesleurende, agter-die-skerms kykie na Johnny Cash en June Carter se lewens – vertel uit June se perspektief. Beleef hoe verslawing, beproewings en die eise van die pad hul tol geëis het, en hoe musiek uiteindelik hul pad na mekaar oopgekerf het.
Sluit aan vir ’n intieme, rou teater-ervaring vol lewendige musiek, koffers vol verlede en ’n liefde wat geweier het om op te gee.
Met: Christiaan Baartman & Marissa Claasen
#JohnnySeJune #JohnnyCash #JuneCarter #CenturionTeater
Advertisement

Where is it happening?

Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Die Centurion Teater
Host or PublisherDie Centurion Teater

Ask AI if this event suits you