Jennifer Zamudio Hartklop pure lekkerte

Schedule

Sat Sep 05 2026 at 06:30 pm to 09:00 pm

UTC+02:00
Location

The Buffalo | Bloemfontein, FS

Advertisement
JENNIFER ZAMUDIO
HARTKLOP : Pure lekkerte!
“Lekkerte wat jou binneste laat blom”
Kom beleef 2026 op sy mooiste saam met Jennifer Zamudio – waar die musiek nóg dieper klop en die stories nóg verder reis!
Ná ’n ongelooflike 25 jaar in die Afrikaanse musiekbedryf, is Jennifer Zamudio hierdie jaar met dieselfde vuur, passie en kenmerkende “weskus-humor” op die verhoog – gereed om elke gehoor weer opnuut te verras. Haar optredes bly ’n belewenis: vol hart, ritme, emosie en daardie spontane energie wat net sy kan bring.
Met splinternuwe liedjies, geliefde treffers en ’n paar verrassings onderweg, nooi Jennifer jou om saam met haar ’n aand te ervaar waar elke noot ’n storie vertel en elke storie jou hart raak - soms met ’n lag, soms met ’n traan. Die ZAMJAM-gemeenskap groei jaar ná jaar, en 2026 beloof om van haar mees lewendige en treffende vertonings nóg te wees.
Op hierdie spesiale aand draai sy die volume op, laat die “jam” wéér lekker “drop”, en resoneer haar musiek deur ons almal – van dansvloere tot herinneringe, van hartklop tot hoogtepunt.
Dis nie net ’n show nie. Dis ’n viering van lewe, liefde, lag en lekker saamkuier.
Bring jou mense, bring jou hart – en kom wees deel van die ZAMJAM HARTKLOP 2026… waar die hart harder, warmer en vroliker klop as ooit tevore!
⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️
KAARTJIES & NAVRAE
Kontak Tobie by 073 196 8887
#jenniferzamudio #hartklop2026 #purelekkerte #liveonstage #bloemfontein #thebuffalo
Advertisement

Where is it happening?

The Buffalo, Bloemfontein, Free State, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Tobie Fourie
Host or PublisherTobie Fourie

Ask AI if this event suits you