HALLOUW DERTIG! met EMILY in SA
Advertisement
"Voor jy jou oë, sonder plooie en duur serums uitvee is jy… DERTIG. Goodness, nou is dit tox en oogroompies, dating is soos om laaste vir jou kos te wag in ‘n restaurant, terwyl die manne vra “wat bring JY tafel toe”, askies tog ek is die hele buffet meneer. En ergste van alles…mense noem jou nou "Tannie!". Low rise jeans en thick highlights is ‘n ding van die verlede, dankie tog ek hoef nie meer my maag in te trek nie want dit is beslis genoeg rede om al jou hare af te skeer.
Op ‘n positiewe noot het ek gelukkig nou meer ervaring en BAIE materiaal vir ‘n lekker uur se klets oor dertig word. Sit terug en geniet - hierdie splinternuwe show gaan voel of jy met ‘n glas pinot grigio (ja ons kan nou duur wyn bekostig) in die hand op die bank sit en skinder met jou beste vriendin."

Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherDie Boer