HABITUS deur Kobus Kotze digbundel vrystelling
Advertisement
Hiermee word julle hartlik uitgenooi na die boekbekendstelling van Habitus, Kobus Kotze se heel eerste digbundel uitgegee by Naledi.
Mariette van Graan( UNISA) sal in gesprek tree met Kobus oor sy bundel. Daar sal bundels te koop wees wat Kobus sal teken.
Die Hap Koffiehuis op 3 Julie om 18:30 vir 19h00.
Bring jou eie twee gedigte en kom lees by ons open mic.
Verwag voorlesings, 'n boekondertekening, oop mikrofoon vir mede-digters en sagte musiek in 'n knus, volledig gelisensieerde lokaal.
Digbundels en interessante leesstof te koop by Ek Soek Hierdie Boek op die aand.
Veilige Parkering
Geen toegangsgeld nie — bring net jouself.
RSVP op die event of
WhatsApp 069 698 5607
om jou plek te bespreek.

Where is it happening?
Die HAP Koffiehuis, 115 Malherbe Straat, Capital Park,Pretoria, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherEk Soek Hierdie Boek