GSTRiNG live at Kleinkaap Centurion | 29 Januarie 2026
Schedule
Thu, 29 Jan, 2026 at 06:00 pm
UTC+02:00Location
87 Jim Van Der Merwe St, 0157 Centurion, South Africa | Centurion, GT
Advertisement
Hoe was jou jaar? Ons sin het pas beter geword, want die coolste band van Stellenbosch kom kuier in Centurion! đ¶Maak gereed, dames en here, vir die heel eerste keer by Kleinkaap verwelkom ons met groot opgewondenheid, GSTRiNG! đž
Hierdie dinamiese Stellenbosch-band het Suid-Afrikaanse harte verower met hul aansteeklike energie, slim lirieke en vars klank. Nou bring hulle al die vibes, stories en feesgees eksklusief na Centurion!
Jy sal hulle herken van hulle oorspronklike treffers soos âOlivia,â âKenia,â âPretoriaâ en âUniegebouâ asook paar gunsteling samesmeltings saam Zaan Sonnekus, Henru, Spoegwolf en meer! Die aand belowe ân avontuur en wie weet, ân verrassing of twee⊠đ
đïžDonderdag, 29 Januarie 2026
đ«R350 per persoon (sluit Ikoniese Kleinkaap Gourmet Burger Bar met Chips, Vol Vertoning en Ontmoeting met die Band)
â°17h30 vir 18h00 (Vertoning begin 19h00 â Aandete vanaf aankoms)
đKleinkaap Boutique Hotel, Centurion
Spesiale oornag kaartjies beskikbaar by Kleinkaap Hotel teen ân lekker afslag prys vir die volle Kleinkaap ervaring.
đBespreek jou kaartjies aanlyn by www.kleinkaap.co.za (blaai na die âExperiencesâ blad). Kaartjies word slegs verkoop deur tixsa.co.za â geen herverkoperkaartjies word aanvaar nie. Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie. Tâs & Câs geld.
đNavrae: [email protected] | 012 654 9878
Moenie hierdie een misloop nie, dis plaaslik, lekker en gaan iets wees om te onthou! đ„
Advertisement
Where is it happening?
87 Jim Van Der Merwe St, 0157 Centurion, South Africa, 83 Jim van der Merwe St, Centurion, 0157, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know whatâs Happening Next â before everyone else does.



