Gooi die Goues
Schedule
Sun, 19 Oct, 2025 at 03:00 pm
UTC+02:00Location
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa | Pretoria, GT
Advertisement
Gooi die Goues.Geniet ’n aand van onvergeetlike treffers, aansteeklike stories en pure musiekgenot! Van internsionale top treffers tot my eie geliefe liedjies . Geen hoë kuns, geen diep denke nie — net klavier, kitaar, en hope hart.
Ek is agter die klawers, en Jaco Smit bring die towerkrag op kitaar.
Kom vir die liedjies, bly vir die stories.
O.M. Lief vir Alles Hier
Ek wil jou nooit weer Sien
Piano Man
Ek kom Huistoe
Ek haal asem
Can’t take my eyes off of you
Living Years
Met jou in my lewe
Advertisement
Where is it happening?
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: