Footloose Party
Schedule
Sat, 08 Nov, 2025 at 06:00 pm
UTC+02:00Location
EnGedi Function, Conference and Wedding Venue | Krugersdorp, GT
Advertisement
�� Trek jou skoene uit en kom dans saam! ��Soek jy ’n lekker aand vol musiek, dans en pret? Moenie ons Footloose Party by EnGedi Manor Lodge in Muldersdrift, Krugersdorp misloop nie!
� Datum: 8 November 2025
� Deure maak oop: 18:00
� Kaartjies: R50 per persoon | R80 per paartjie
� Kaartjies word by die deur verkoop!
Ons weet daar is nie meer baie plekke om lekker te dans nie — so kom geniet ’n aand van goeie musiek, lekker geselskap en baie dans!
� Kroeggeriewe beskikbaar (slegs kaartbetalings)
� Geen koelbokse toegelaat nie
� Jy mag jou eie happies saambring – geen kos sal op die aand verkoop word nie
� Baie belangrik: Alle drankies moet by die kroeg gekoop word. Koelbokse met kos sal by die ingang gekontroleer word.
So bring jou dansskoene (of los hulle by die huis �) en kom geniet ’n ontspanne, lekker kuieraand by EnGedi Manor!
� Kom ons raak Footloose en dans die aand weg! �
Advertisement
Where is it happening?
EnGedi Function, Conference and Wedding Venue, Plot 22, Honingklip Rd,Krugersdorp, Gauteng, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.


