Fokofpolisiekar - 20 jaar van Swanesang (The Daisy Jones Bar, Stellenbosch)
Schedule
Fri, 06 Mar, 2026 at 05:00 pm
UTC+02:00Location
Daisy Jones Bar | Stellenbosch, WC
Advertisement
Dit is tyd om 20 jaar van hierdie bekroonde album, wat ’n onder andere die classic “Ek Skyn (Heilig)” bevat, te vier. Verwag ’n monster van ‘n set list met 20 songs! Ten minste 10 van daardie songs sal vanaf Swanesang wees, so dit is basies ’n album play-through!
Die show gaan ’n nostalgiese reis na die verlede wees, wat die band se stormagtige mid‑20’s rustelose bestaan sal herleef. Dít saam met al die ander classic Fokof favourites van die afgelope 23 jaar.
Moet dit nie mis nie!
Lineup times:
20:00 TBC
21:00 TBC
22:00 Fokofpolisiekar
Tickets: https://www.quicket.co.za/events/352254-fokofpolisiekar-live-at-daisy-jones-bar-stellenbosch/
Early bird: R150 (limited)
Online: R270
At the door: R300
The Daisy Jones Bar is open from 5pm
Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615
Good Vibes Only
No u/18’s
ROAR
No illegal substances or weapons
Kindly note: this is a standing show
Advertisement
Where is it happening?
Daisy Jones Bar, Sir Thomas Sunset Market, X16, Stellenbosch, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.



