Erfenis is Groot
Schedule
Sat, 05 Apr, 2025 at 05:00 pm
UTC+02:00Location
Voortrekker Monument | Pretoria, GT

Erfenis is Groot is die perfekte geleentheid vir 'n dag vol vermaak in die skoolvakansie! Kom geniet optredes van Ricus en Lisa Nel Ichnus en Ruan du Toit braai 'n lekker stukkie vleis saam met Charka (bykosse en vure word voorsien; vleis te koop) en geniet die uitsig oor Pretoria. Hierdie dag bied iets vir elke lid van die gesin van vroegoggend boeremarkstalletjies tot bergfietstydtoetse motorfiets- en perdryroetes.
Kom wys vir ons hoe groot jóú erfenis is!
*In trotse samewerking met die Rapportryers (RRB) ten bate van Bloedrivier-erfenisterrein.
Where is it happening?
Voortrekker Monument, Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, 0027, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: