Eerstejaarskamp 2027
As jy in 2027 ’n eerstejaarstudent in Pretoria is, is NG Universiteitsoord se Eerstejaarskamp 2027 die perfekte plek om jou studentelewe te begin.
Maak nuwe vriende, groei in jou geloof, skep onvergeetlike herinneringe en ontmoet ander eerstejaars voordat die universiteitsjaar begin.
18-22 Januarie 2027
INSKRYWINGS OPEN 1 OKTOBER 2026:
https://www.universiteitsoord.co.za/eerstejaarskamp
Begin jou studentelewe by die KAMP VAN JOU LEWE! 🔥
#eerstejaar #eerstejaarskamp2027 #kampvanjoulewe #eerstejaarskamppretoria
Where is it happening?
Event Location & Nearby Stays:


















