Droomland Kaapse Wynlande 2026
Schedule
Sat, 31 Jan, 2026 at 10:00 am
UTC+02:00Location
Allée Bleue Wine Estate | Stellenbosch, WC
Advertisement
DROOMLAND is terug Dis die fees wat rekords breek maar harte heelmaak. Dis die plek waar jou herinneringe klank en kleur kry.Duisende mense kom elke jaar saam in die tuin van musiek - om mekaar en hulself te beleef met 'n alternatiewe soundtrack.
Hierdie jaar is ons grootste nog, met meer bands, meer hoekies waarin jy veilig kan droom, meer mense om op verlief te raak en 'n groter goue rivier van laatmiddag bier.
Onder die vlaggies, onder die bome en onder die invloed - DROOMLAND 2026.
Reg Van Toegang Voorbehoud
Line up:
• Spoegwolf
• Fokofpolisiekar
• Droomsindroom
• Early B
• GString
• Sossi
• Volk
• Jaakie
• Van Der Aven
• Kruger & Tutu
Kaartjies op Plankton.mobi:
https://easy.plnktn.io/event/df6e673e-445c-4b75-87e8-790eedc82f0e
Advertisement
Where is it happening?
Allée Bleue Wine Estate, Alle Bleue Wine Farm, Franschoek, Stellenbosch, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.






