DIE “REAL HOUSEWIFE” met LIZZ MEIRING (Geen O/14)
Schedule
Thu, 08 May, 2025 at 08:30 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Die kykerspubliek het vasgenael gesit toe die TV program uitgesaai is . Meeste mense kon nie glo wat hulle sien nie . Maar wie is nou eintlik die ware - “ real “ housewife ?” In “ Die Real Housewife “ skep Lizz Meiring so ‘n fiktiewe karakter . Sy is die een wat haarself as die enigste ware voorbeeld van die glansgans trop beskou. In die splinternuwe solostuk deur Lizz Meiring , gaan jy heerlik lag, kopskud , en dalk net iets van jouself of ‘n ander vrou na aan jou, herken . Hier word oor alles en wat kommentaar gelewer en ook vlymskerp die draak gesteek met die era van “ realiteits tv sterre”.
Dis verrassend, eietyds , warmhartig en baie vermaaklik.
Geskryf en opgevoer deur Lizz Meiring
Vervaardig deur Artist Warehouse
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: