DIE BROERS
Schedule
Wed, 14 May, 2025 at 08:30 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Die BROERS het geen bekendstelling nodig nie. Hulle sing al vanaf 2006 saam en het reeds verskeie albums op die rak. Hulle was LAAAANKlaas in die Boer gewees, so trek maar jou partytjie-klere aan! En daar is niemand beter as Christo, Cobus en Nic om n “party” aan die gang te skop nie!
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: