Corlea en JD Mars | Ligte, Lewe, Liefde DIE KAAPSE TOER
Schedule
Sun, 26 Jul, 2026 at 12:00 pm
UTC+02:00Location
Die Koelkamers Paternoster Waterfront, 1 Kreefte Street, 7381 Paternoster, South Africa | Darling, WC
Advertisement
Dis waar wat hulle sê– “Opposites attract”. Corlea en JD Mars kan nie meer verskillend klink nie – haar ‘soet en helder’, teenoor sy ‘grof en diep’ – en juis daarin lê‘n klank wat gehore absoluut gaande het -op eie bodem, asook oorsee.Dis nie net hulle stemme wat so van mekaar verskil nie, maar ook as mens. Tog is daar ‘n tasbare “magic” tussen die twee wat jy ervaar die oomblik wat jy hulle ontmoet.
Saam reis hulle die wêreld vol, skryf saam aan nuwe musiek, en bou hulle toekoms.
Elk ‘n kunstenaar in eie reg, deel die twee die verhoog vir slegs een konsert, om hulle stories in liede te deel.
Onder die LIGTE, is hulle LEWE en LIEFDE.
“Ons is so bevoorreg om in dieselfde industrie te wees, mekaar se werk 100% te verstaan en mekaar te kan ondersteun!” – sê Corlea.
“Wat sy gesêhet” – JD.
Advertisement
Where is it happening?
Die Koelkamers Paternoster Waterfront, 1 Kreefte Street, 7381 Paternoster, South Africa, Paternoster Hotel, St Augustine St, Paternoster, 7381, South Africa, DarlingEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
