Classic Car & Bike Show
Schedule
Sat, 01 Nov, 2025 at 09:00 am
UTC+02:00Location
Lavender Kontrei Mark | Pretoria, GT
Advertisement
π Dis βn fees van nostalgie en opwinding! π»Op 1 November 2025 gaan die Classic Car & Bike Show nie net die petrolkoppe bekoor nie, maar ook die musiekliefhebbersβwant ARMAND HOFMEYR kom kuier saam! π€ Met sy energieke optrede en Afrikaanse treffers gaan hy die gees behoorlik aan die gang kry!
π Van Toeka tot Nou, AMOC, Old Ford, Beatle vibes en nog meer bring weer daardie klassieke atmosfeer na PTA se Lekkerste Kuiermark. Hier is unieke kunsvlyt stalletjies, pragtige dekor, klere en bykomstighede, vars plaasprodukte, leer- en houtitems, en lekkernye vir die soettand. Dan vir alle fynproewers is daar heerlike kosstalletjies, Craft biere, Zoerdoef cocktails en ginproe β alles bedien onder die koelte van bome, in die biertuin of onder ons gesellige afdakke! π»
π Monster & mini Monster Truck ritte
π― Trekkery, trapkarre, teikenskiet, Bubble Balloon & mech bull
π Dis mos nou βn kuier soos min! Besit jy βn classic? Kom spog saam, gratis! Bespreek jou spasie by 083 262 1947
π Apache Ave, agter Obaro β N4 Wonderboom Lughawe afrit, PTA
Advertisement
Where is it happening?
Lavender Kontrei Mark, c/o Apache and K97,Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know whatβs Happening Next β before everyone else does.







