BOERDEDAG 2026 DIE VEILING
Advertisement
BOEREDAG 2026 KOM VANDERBIJLPARK TOE! 🌾🚜
Maak reg vir ’n dag propvol plaas vibes, lekker musiek, heerlike kos en goeie mense by Harry’s Pub & Die Veiling Vanderbijlpark 🤠🔥
📅 26 September 2026
🎤 Met optredes deur:
• Jo Black
• Klipwerf
• Dusty
• Andries Botha
🐂 Wat wag vir jou?
🔥 Vet vee veiling
🍖 Potjiekos kompetisie finaal
🍔 Heerlike kos & stalletjies
🎯 Boeresport vir die kinders
🎶 Boerorkes finaal
👨👩👧👦 En ’n volle dag van kuier saam familie en vriende!
🎟 INGANG: (Computicket)
• Normaal: R150 p.p
• VIP: R500 p.p (welkom drankie ingesluit)
• Kids onder 12 GRATIS
🎟 INGANG: (Op die dag by die deur)
🎫 Kaartjies beskikbaar op Computicket:
https://computicket-boxoffice.com/e/boeredag-TwmmFm
📍 Harry’s Pub / Die Veiling Vanderbijlpark
276 Potchefstroom Rd, Lochvaal
Tag sommer nou jou boere-pel wat saam met jou daar MOET wees! 🍻🐄🔥
#Boeredag2026 #DieVeiling #Vanderbijlpark #JoBlack #Klipwerf #Dusty #AndriesBotha #BoereVibes #VaalEvents #LekkerKuier

Where is it happening?
59 Rietspruit, Lochvaal, 1910 Vanderbijlpark, South Africa, Vanderbijlpark, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherDie Veiling