Bingo & Music Quiz
Schedule
Sat, 22 Mar, 2025 at 08:00 am
UTC+02:00Location
Lavender Kontrei Mark | Pretoria, GT
Advertisement
Skop jou langnaweek af met lekker pret vir die hele gesin! Dis n lekker samesyn saam ouma&oupa, bure, vriende en familie! DIS GRATIS deelname vir oud en jonk met opwindende pryse in elke kategorie! Tradisionele Bingo wat ons almal geniet met bekende musiek grepe uit verskeie eras! Begin 10.30 by sitplek areas onder die bome! Met live entertainment vanaf 12.00, liplekker kosse, unieke kunsvlyt en vars produkte, is dit ook n heerlike dag uit van buitelug inkopies by jou plaaslike verkopers! Die kinders geniet die groot kinder speel area & aktiwiteite met bederfies van Spookasem, roomys, slushies en meer!
πΎ4voetiges altyd welkom. Span jou mensies saam en kom kuier saam!
πApache ave, agter Obaro Wonderboom. N4 Wonderboom Lughawe afrit. Google Maps Lavender Kontrei Mark
Advertisement
Where is it happening?
Lavender Kontrei Mark, c/o Apache and K97,Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: