Bier & Biltong Fees
Schedule
Sat, 07 Feb, 2026 at 09:00 am
UTC+02:00Location
Lavender Kontrei Mark | Pretoria, GT
Advertisement
🍻 Bring the Crew and Enjoy the Brew! 🥩As daar twee dinge is wat ’n Afrikaner laat glimlag, is dit biltong en ’n yskoue bier… en ons het hope van albei! Kom kuier saam by ons jaarlikse Bier & Biltong Fees 7 Feb vanaf 09.00 - 15.00
Met verskeie Craft Brouerye – van malty tot “maak-jou-baard-krul”, heerlike Cocktails on tap, Ginproe & n verskeidenheid van geurige biltong uitstallers. Tesame met ons gewilde vars & kunsvlyt stalletjies, is hier ook hope pret vir die kleinspan!! JY kan terugsit en ontspan terwyl die kinders die hope vermaak geniet in die kinderarea!
🎶 Entertainment:
Die gewilde Velvet Oompah Band skep weer die warm, vrolike atmosfeer waarvoor almal terugkom! Geniet die dag in ons gesellige biertuin, onder die bome of by een van die vele afdakke. Perfek vir vriende, familie en ’n heerlike Saterdag-samesyn!
📍 Apache Ave, agter Obaro Wonderboom. N4 Wonderboom Lughawe-afrit. Google Maps: Lavender Kontrei Mark, PTA
Advertisement
Where is it happening?
Lavender Kontrei Mark, c/o Apache and K97,Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.








