Barnyard Theatre Silverstar - Forever Legends - In Ondersteuning van Residentia Moria -Krugersdorp
Schedule
Sat, 01 Nov, 2025 at 02:00 pm
UTC+02:00Location
1 King George St, Krugersdorp, 1739, South Africa | Krugersdorp, GT
Advertisement
πΈβ¨ Forever Legends β βn Huldeblyk aan die Groot Legendes β¨π€Sluit by Residentia Moria aan vir βn onvergeetlike middag by die Barnyard Theatre Silverstar! π
Kom herleef die grootsheid van musieklegendes soos Freddie Mercury, Whitney Houston, Elvis Presley, Michael Jackson en vele meer in βn kragtige en energieke vertoning wat jou sommer weer laat dans en saam sing! πΆ
π Datum: 1 November
π Tyd: 14:00
π Venue: Barnyard Theatre Silverstar
π° Koste: R220 pp
π Let wel:
π Bestel vooraf Barnyard se heerlike pizzas, platters en mandjies.
π« Geen buite-drankies word toegelaat nie β Barnyard is nou kontantloos.
π Bespreek jou plek by Louise: 011 660 7727
Moet dit nie misloop nie β βn viering van die grootstes wat altyd voortleef deur musiek! πΆπ₯
Advertisement
Where is it happening?
1 King George St, Krugersdorp, 1739, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know whatβs Happening Next β before everyone else does.






