As die skoen pas … ‘n Aspoestertjie sprokie || AfriForum Teater

Schedule

Fri, 02 Oct, 2026 at 03:00 pm to Sun, 04 Oct, 2026 at 03:00 pm

UTC+02:00
Location

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South Africa | Pretoria, GT

Advertisement
As die skoen pas is die immergroen sprokie van Aspoestertjie. Arabella droom van ’n lank-en-gelukkig-saam. Maar die prins ken nie haar naam nie en die goeie fee het ’n nuwe assistent wat ’n obsessie met papierwerk het. Verder meng die Prins se beterweterige jonger sussie die heeltyd in en sy beste vriend is meer gepla oor ’n titel en sy kuif.
Voeg nou me. Wagner en haar dogters, die prins se helikopterma en ’n glasskoen by en jy kry heerlike familievermaak vir almal.
Advertisement

Where is it happening?

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
AfriForum Teater
Host or PublisherAfriForum Teater

Ask AI if this event suits you