ANTON GOOSEN met Illimar Neitz (kitaar)
Schedule
Fri, 24 Oct, 2025 at 08:30 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Anton word weereens vergesel word deur die maestro kitaarspeler lllimar Neitz. Hierdie dinamiese duo speel al 6 jaar saam.Die Liedjieboer is sedert 1976 toe hy Jantjie laat opneem het, al volksbesit. 19 van sy komposisies is in die nuwe F.A.K.-bundel opgeneem – meer as enigiemand anders.
Nou 47 jaar later, bied hy en Illimar ‘n keur uit sy werk aan van treffer liedjies wat al oor die 40 jaar saam in ons ore dans.
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: