Andre, Die Skreeusnaakse Hipnotiseur
Advertisement
Andre, Die Skreeusnaakse Hipnotiseur, is terug!
Kom geniet ’n 90-minute, interaktiewe komedie-hipnosevertoning vol vars materiaal, verrassende oomblikke en heerlike lag.
Die vertoning is oorspronklik, skreeusnaaks en propvol gehoordeelname. Dit is lewendige vermaak wat nie geoefen of herhaal kan word nie en dit gebeur slegs vir een aand in Pretoria.

Where is it happening?
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherFairtree Atterbury Teater/Theatre