"NIEL RADEMAN: KLASSIEK TOT KABARET" met LUCAS HEINEN (Klavier) (Middagvertoning)
Schedule
Sun, 08 Jun, 2025 at 02:01 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
"Niel Rademan: Klassiek tot Kabaret"Saam met Lucas Heinen (Klavier / trekklavier)
Hierdie gedugte duo voer menige genres uit en dié konsert is geen uitsondering nie - Klassiek tot Kabaret bestaan uit bekende virtuose melodieë vir trekklavier en klavier, sowel as en liedere uit musiekspele, selfgeskrewe musiek en klassieke treffers. Niël Rademan is bekend vir sy vermoë om ’n verskeidenheid genres in een program tot ’n toweragtige geheel saam te snoer.
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: