AMIRA WILLIGHAGEN

Schedule

Tue Dec 03 2024 at 08:30 pm

UTC+02:00

Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
Amira Willighagen bederf die gehoor met die mooiste geskenke: die geskenk van liefde, die geskenk van musiek, die geskenk van reis, die geskenk van al die herinneringe wat musiek bring en ja, natuurlik ook die geskenk van Kersfees! Hierdie weldeurdagte, keurig saamgestelde musieksamestelling is net so opwindend en verrassend soos die ontvangs en oopmaak van ’n hoop geskenke en elkeen in die gehoor sal stil-tevrede glimlag as hulle gunstelinge gehoor word tussen al die bekende melodië uit musikale blyspele, operettes, bekende gunsteling, ’n tikkie opera en die mooiste en bekendste Kersmusiek. Daar kan werklik uitgesien word na ’n oorvloed geskenke as hierdie uiters talentvolle, Holland’s Got Talent Wenner (op die ouderdom van 9 jaar) die gehoor meevoer met haar artistieke briljansie en sprankelende menswees. Soos ’n tevrede kind op Kersdag, sal elke lid in die gehoor met ’n gunsteling geskenk in die hart huistoe gaan.
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, Chenoweth Straat 6,,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Die Boer

Host or Publisher Die Boer

It's more fun with friends. Share with friends

Discover More Events in Durbanville

WEST
Wed Dec 04 2024 at 08:30 pm WEST

Die Boer

Durbanville Monthly Game (Gold Cup)
Thu Dec 05 2024 at 11:00 am Durbanville Monthly Game (Gold Cup)

Durbanville Golf Club

SPORTS
WEST
Fri Dec 06 2024 at 08:30 pm WEST

Die Boer

Medical Program
Mon Dec 09 2024 at 08:00 am Medical Program

Durbanville Conference Centre

WORKSHOPS
KOOS KOMBUIS
Fri Dec 13 2024 at 08:30 pm KOOS KOMBUIS

Chenoweth Straat 6, , 7550 Durbanville, South Africa

BARRY HILTON
Thu Dec 19 2024 at 08:30 pm BARRY HILTON

Die Boer

COMEDY

What's Happening Next in Durbanville?

Discover Durbanville Events