WEST

Schedule

Fri Dec 06 2024 at 08:30 pm

UTC+02:00

Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
Aanhangers van Countrymusiek en musiekliefhebbers in die algemeen kan gerus notisie neem van West, die nuwe treffergroep bestaande uit Ernie Bates (van Overtone-faam), Mac Young en Hugo Hewitt. Die driemanskap blaas nuwe lewe in Countrymusiek met hulle harmonieuse vertolking van Countrytreffers wat nie net gesoute aanhangers tevrede sal stel nie, maar ook van ‘n nuwe generasie aanhangers maak. Dis dan ook heel gepas dat Charlie Pride se "I'm So Afraid of Losing You Again” een van die treffers is wat op West se eerste CD verskyn .
Die naam West bring hulde aan die Amerikaanse Country en Western-beweging. Volgens Ernie maak niemand Country-musiek soos die Amerikaners nie. “Met hierdie country herlewing wat die afgelope drie jaar in Suid-Afrika plaasgevind het, het West spontaan ontstaan deur die groot aanvraag van die publiek”, sê Mac. “Ons het besluit om West ‘n kans te gee en ‘n gaping wat daar duidelik in die mark is, te vul. Ons doelwit is om vir so lank as moontlik nuwe, kwaliteit Country-musiek in Suid-Afrika vry te stel”. So met die intrapslag het West besluit om egter meer bekende musiek op hulle debuutalbum in te sluit en sodoende die meer klassieke Country-treffers aan ‘n nuwe generasie bekend te stel. Soos Mac egter sê, is al drie West-lede gesoute skrywers en sluit die album een van Hugo se oorspronklike liedjies ‘I am yours' in.
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, Chenoweth Straat 6,,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Die Boer

Host or Publisher Die Boer

It's more fun with friends. Share with friends

Discover More Events in Durbanville

Medical Program
Mon Dec 09 2024 at 08:00 am Medical Program

Durbanville Conference Centre

WORKSHOPS
KOOS KOMBUIS
Fri Dec 13 2024 at 08:30 pm KOOS KOMBUIS

Chenoweth Straat 6, , 7550 Durbanville, South Africa

BARRY HILTON
Thu Dec 19 2024 at 08:30 pm BARRY HILTON

Die Boer

COMEDY

What's Happening Next in Durbanville?

Discover Durbanville Events