After Dark @ Macfee - RUHAN DU TOIT

Schedule

Wed Oct 30 2024 at 08:00 pm

UTC+02:00

Location

MacFee | Plettenberg Bay, WC

Advertisement
After Dark Events in Plett bied met trots aan!
Ruhan du Toit, die veelsydige gesoute kenner op die verhoog gaan jou en jou vriende saam met die publiek op 'n onvergeetlike musikale reis neem.
Ruhan du Toit is nie net 'n bekende naam in die Afrikaanse musiekbedryf nie, maar so opreg soos die Afrikaner kultuur, braaivleis en koeksister. Sy ongelooflike stemvermoe boei gehore, hetsy op 'n internasionale verhoog of om 'n bosveld vuur met 'n paar uitgesoekte gaste Sy betowerende optredes, vier-oktaaf vokale vernuf en instrumentele komposisies laat Ruhan elke keer die grense verskuif en die ingewikkelhede van die menslike intensiteit verlig.
Met sy album vrystelling waar "Stockholm Sindroom", dien as die eerste enkelsnit, delf Ruhan vreesloos in die enigmatiese ryk van die menslike verstand en liefde vir musiek en lirieke. Gesamentlik het Ruhan nou vir almal 'n groter verskeidenheid musiek - van partytjie tot sielvol - enig in sy soort!
Advertisement

Where is it happening?

MacFee, Atm, Plettenberg Bay, 6600, South Africa,Plettenberg Bay, Western Cape

Event Location & Nearby Stays:

After Dark Events

Host or Publisher After Dark Events

It's more fun with friends. Share with friends

Discover More Events in Plettenberg Bay

Surf Cafe Presents: Undead Generation LIVE in Plettenberg Bay
Thu Oct 31 2024 at 07:00 pm Surf Cafe Presents: Undead Generation LIVE in Plettenberg Bay

Surf Cafe Plett

ENTERTAINMENT MUSIC
OUTSIDERS OCTAFIT CHAMPS 2024
Sat Nov 02 2024 at 08:00 pm OUTSIDERS OCTAFIT CHAMPS 2024

Rhone Hill Polo Club, Rietvlei Road, Plettenberg Bay

A Neil Diamond Tribute ft Johan Liebenberg Band in Plett
Sun Nov 03 2024 at 02:00 pm A Neil Diamond Tribute ft Johan Liebenberg Band in Plett

Moss and Maple Farmstall and Restaurant

ENTERTAINMENT MUSIC
ANDRE SCHWARTZ - Any Dream Will Do
Fri Nov 08 2024 at 08:00 pm ANDRE SCHWARTZ - Any Dream Will Do

MacFee

ART THEATRE
Mermaid Ball
Sat Nov 16 2024 at 06:00 pm Mermaid Ball

Plett Mermaid Ball

What's Happening Next in Plettenberg Bay?

Discover Plettenberg Bay Events