40ste Verjaarsdag Gholfdag

Schedule

Fri, 19 Jun, 2026 at 10:30 am

UTC+02:00
Location

Eagle Canyon Golf and Country Club | Roodepoort, GT

Advertisement
⛳ KRUINER COOL SEDERT 1986 ⛳
Laerskool Helderkruin se 40ste Verjaarsdag-gholfdag!
Vir 40 jaar doen Kruiners dinge met styl, gees en nét die regte hoeveelheid “swagger” — en hierdie jaar se gholfdag gaan geen uitsondering wees nie! 😎🏌️‍♂️
Dis tyd om die “drivers” af te stof, die “putters” warm te maak en jul vierbal bymekaar te kry vir ’n dag vol lekker lag, groot gees en onvergeetlike Kruiner-kuier! ⛳🦌
📍 Waar: Eagle Canyon Golf & Lifestyle Estate
📅 Wanneer: Vrydag, 19 Junie 2026
⏰ Registrasie: 10:30
🏌️ “Shotgun start”
⛳ Spelformaat
🏌️ 4-bal alliansie
🇺🇸 “American Scramble” net op die dryf
🎯 2 tellings tel per putjie
😎 Wat kry jul vierbal?
✔️ ’n “Goodie bag” propvol Kruiner-bederf
✔️ Ontvangsdrankies & bederfplankies
✔️ Gholfkarretjies
✔️ “Halfway House”-koopbewyse
✔️ Heerlike vermaak met ’n “MC” wat die gees behoorlik aan die gang gaan hou.
✔️ ’n Prysuitdeling vol verrassings!
Want soos ons almal weet…
🦌 Kruiners doen nie dinge halfpad nie — veral nie in ons 40ste verjaarsdagjaar nie!
💳 Betaling geskied veilig en maklik deur Karri.
Collection code: c-gx88qb4
📢 Bespreek nou jul vierbal!
Bring jou “A-game”, jou beste “swing” en natuurlik daardie Kruiner-gees saam — want hierdie gaan ’n dag wees waaroor daar nog lank by die “19de putjie” gepraat gaan word! ⛳😄
#KleineSporeNaGroterDrome #LaerskoolHelderkruin #Kruiners #ReikNaDieKruin #Helderkruin #Roodepoort #RetroTotReënboog #KruinerCool #HelderToekoms #40JaarVieringe
Advertisement

Where is it happening?

Eagle Canyon Golf and Country Club, Eagle Canyon Country Club, 980 Eagle Canyon Blvd, Roodepoort, 1724, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Laerskool Helderkruin - Amptelik
Host or PublisherLaerskool Helderkruin - Amptelik

Ask AI if this event suits you