Wyn & Bruilofsfees 2026
Schedule
Sat Jul 25 2026 at 10:00 am to 04:00 pm
UTC+02:00Location
Die Boer en Die Belg | Nylstroom, NP
Advertisement
🍷 Wyn & Bruilofsfees 2026📅 25 Julie | 10:00 – 16:00
📍 Die Boer & Die Belg
Wyn • Musiek • Trou Ekspo
Is jy ’n wynliefhebber? 🍷
Kom geniet ’n heerlike wintersdag vol wyn, kos en lewendige musiek in ’n pragtige plaasatmosfeer.
💍 Beplan jy ’n troue?
Ontdek alles wat jy nodig het op een plek!
Kom kuier, geniet ’n glasie wyn en ontmoet top trou diensverskaffers:
Fotograwe • Dekor • DJ’s • Bloemiste • Hare & Grimering en nog meer.
🌿 Wat om te verwag:
🍷 Wynproe (wynglas ingesluit by kaartjie)
🍴 Kosstalletjies
🍸 Gin Bar
☕ Koffiekroeg
🧇 Belgiese wafels
🔥 Skaapspit
👨👩👧 Speelarea vir kinders
🚗 Veilige parkering & skoon geriewe
🏡 Akkommodasie beskikbaar:
📧 [email protected]
🌐 www.dieboerendiebelg.co.za
🎟️ Bespreek nou – plek is beperk!
Koop jou kaartjies vandag:
👉 www.hartswerk.co.za
✨ Moenie uitmis nie – bring jou vriende en familie en maak ’n dag daarvan!
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer en Die Belg, Nylstroom, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.

