Waterverf pou middag

Schedule

Sat Jun 10 2023 at 02:00 pm

Location

Quinzelle Kuns Klas | Pretoria, GT

Advertisement
Quinzelle Kuns Klas
Informele verf klas vir beginners.
Saterdag 10 Junie waterverf klas vanaf 14:00-17:00.
Geen vorige ondervinding is nodig nie.
Bespreek en kom geniet n oggend van kreatiwiteit. R200 as jy jou eie kuns materiaal gebruik of R400 as ek alles voorsien.
Laat n boodskap of Whatsapp (082 927 1918) of n e-pos ([email protected]). Maak seker jy bespreek.
Advertisement

Where is it happening?

Quinzelle Kuns Klas, 1384 Collins Avenue,Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Quinzelle Kuns Klas

Host or Publisher Quinzelle Kuns Klas

It's more fun with friends. Share with friends