Waterverf klas - Roos
Advertisement
Waterverf klas
Kom geniet die oggend saam met ons. Geen ondervinding nodig nie. Ek verf elke stap saam so niemand raak agter nie.
Datum: Dinsdag 24 November 2026
Tyd: 09h00 - 11h30
Plek: Art by Annet, 70 Braam Pretorius Straat, Wonderboom, Pretoria
Koste: R400 As jy my benodighede gebruik of R295 as jy al jou eie goed bring.
Ek vra net dat elke student hulle eie kwaste bring vir elke klas. As jy nie kwaste het nie, sal daar te koop wees in die klas.
Betaling met bespreking
Bespeek by Annet - 076 229 0114
Koffie en tee.word voorsien
Betaling met bespreking.
Kansellasies - Binne 7 dae, kan jy jou klasfooi oordra na 'n ander klas binne die volgende 30 dae.
Minder as 7 dae verloor jy ongelukkig jou klasgeld.

Where is it happening?
Art by Annet, 17 Lundall Cres, Tshwane, 0182, South Africa, Pretoria
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherArt by Annet