Waterverf blomme

Schedule

Sat Feb 11 2023 at 09:00 am

Location

Quinzelle Kuns Klas | Pretoria, GT

Advertisement
Quinzelle Kuns Klas
Informele verf klas vir beginners.
Saterdag 11 Februarie waterverf klas vanaf 9:00-12:00.
Geen vorige ondervinding is nodig nie.
Bespreek en kom geniet n oggend van kreatiwiteit. R200 as jy jou eie kuns materiaal gebruik of R400 as ek alles voorsien.
Laat n boodskap of Whatsapp (082 927 1918) of n e-pos ([email protected]). Maak seker jy bespreek.
Advertisement

Where is it happening?

Quinzelle Kuns Klas, 1384 Collins Avenue,Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Quinzelle Kuns Klas

Host or Publisher Quinzelle Kuns Klas

It's more fun with friends. Share with friends