Wat die Hart van Vol is - NALN
Schedule
Thu, 21 Aug, 2025 at 06:00 pm
UTC+02:00Location
Vriende van NALN | Bloemfontein, FS
Advertisement
Ons bring ode aan Afrikaans uit 'n hart wat vol is op 21 Augustus by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein.Kom kuier gratis saam met Petronel Baard, Jannie Moolman en Franco Engelbrecht saam met die Vriende van Nalan om 18:00.
RSVP by [email protected]
Bring gerus jou eie piekniekmandjie en kom kuier oor die klanke van verskeie pioniers in Afrikaanse musiek!
Wat die hart van vol is!
Advertisement
Where is it happening?
Vriende van NALN, H/v President Brand- en Elizabethstraat,Bloemfontein, Free State, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: