Voorhuwelikse Voorbereiding Kursus

Schedule

Fri Feb 10 2023 at 06:00 pm to Sat Feb 11 2023 at 01:00 pm

Location

Lewende Woord - Main | Pretoria, GT

Advertisement
Ons Voorhuwelikse Voorbereidings is ontwerp om jou en jou toekomstige eggenoot toe te rus vir ʼn sterk en gelukkige huwelik.
In hierdie 2 dag kursus gaan ons ʼn stewige fondasie vir julle huwelik lê sodat julle deur die goeie en slegte tye, deur dik en dun, as beste vriende sal bly saamstaan.
Kom sluit aan by ons vir die voorhuwelikse voorbereiding Vrydag & Saterdag 10 en 11 Februarie 2023
Tye:
Vrydag aand 18h00 - 21h00
Saterdag oggend 09h00 - 13h00
Lokaal:
Koffie Sitkamer - Hoofgebou
Registrasies Sluit:
Woensdag 8 Februarie 12h00 en betalings bewys moet gestuur word voor 16h00 ten einde u plek te bevestig vir die seminaar.
Kostes:
R500 per paartjie
Om te registreer, volg die skakel hieronder
https://lewendewoord.churchcenter.com/registrations/events/1518791
Advertisement

Where is it happening?

Lewende Woord - Main, 72 Brummeria Road, Brummeria,Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Lewende Woord Brummeria

Host or Publisher Lewende Woord Brummeria

It's more fun with friends. Share with friends