VF Plus Belangrike Vergadering
Advertisement
As Kandidaat vir Wyk 126 (Weltevredenpark) nooi ek jou uit om die vergadering met Dr Corné Mulder, leier van die VF Plus by te woon in Roodepoort op 29 Oktober 2026.
WOON DIE VERGADERING BY! - Ek wil jou graag ontmoet en gesels oor die probleme in Wyk 126, Weltevredenpark, en ek kan verduidelik wat die planne is om dit op te los. Ek persoonlik sal al van 17:00 die middag daar wees.
KOM ONS RED WYK 126!!!
VF Plus kandidate van die al die wyke gaan teenwordig wees. Julle kan almal daar ontmoet.

Where is it happening?
81 Lange Ave, Roodepoort, 1709, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherFanie Lugbraaier Ou