Veterane Aand
Schedule
Tue Sep 23 2025 at 04:00 pm to 11:55 pm
UTC+02:00Location
Voortrekker Monument, Eeufees Road, Pretoria, South Africa | Pretoria, GT
Advertisement
Ons doen ’n lekker skaapbraai vir die Pro Patria Museum!📅 23 September | 🕓 16:00 – 24:00 - Amfiteater, Voortrekkermonument
(Dan kan jy op Braaidag rus terwyl jou vrou braai! 😉)
💰 R400 per persoon - aanlyn beskikbaar
🍻 Tafels per aanlyn aansoekvorm hier onder alleenlik
-Hercules tafel (14 manne) by die verhoog: R10 000 (sluit in bemarkingsmateriaal en advertensies)
-Ratel tafel (8manne), 2e & 3e ry van verhoog af: R4 000 (sluit in tafel-bemarking)
-Buffel tafel(8 manne), 4e ry en verder: R3 000 (sluit in tafel-bemarking)
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLScuYCKBiF21pZud9AhKcJ7Xgmz2Oxl8A0gB7CXOsCLLxfOwgA/viewform?usp=sharing&ouid=103115642758029298740
Program:
•16:00 – Inklaar
•17:30 – Tree-aan en VAMBO-brunch
•18:30 – TROEP-stories met Bun Booyens en gaste
•20:00 – Pieter Smith
•20:45 – Menasie: Skaapbraai
•21:15 – Pieter Smith
•22:00 – Vendusie: Grensoorlog-items
•24:00 – Klaarstaan en uitklaar
🎁 Elke gas ontvang ’n Pro Patria Museum-blikbeker en eetgerei.
🍷 Bestel jou drank aanlyn of bring jou eie koelboks (R500 donasietjie). Ys word voorsien.
Kry jou enkel kaartjies hier:
https://propatriamuseum.org.za/product/veterane_aand_2025/
Advertisement
Where is it happening?
Voortrekker Monument, Eeufees Road, Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: