Tweespoor by Momentum Beleggings Aardklop

Schedule

Fri Sep 30 2022 at 07:00 pm to 09:00 pm

Location

AfriForum Teater | Pretoria, GT

Advertisement

Twee vroulike tydgenote kom hier aan die beurt. Tweespoor waag ʼn intieme blik op die soort traumatiese gebeure wat vroue se perspektief kan omkeer en hul drome herskryf. Tweespoor is in 2020 vier Woordtrofees benoem en Nicole Holm het die prys vir Beste Vroulike Speler verower.

Met Nicole Holm en Inge Crafford-Lazarus
Regisseur: Juanita Swanepoel
Skrywer: Helena Gunter
Stel- en beligtingsontwerp: Stefan Benadé
Klankbaan: Pierre-Arnold Theron
Tegniese versorging: John Swart
Rekwisiete en dekor bestuur: Anneke Fourie
Tweespoor is moontlik gemaak deur die Toyota US Woordfees en ondersteun deur NATi.
Ouderdomsbeperking: Geen o/16

Advertisement

Where is it happening?

AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en 13de straat, Menlopark, 0081,Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Calaringe Productions

Host or Publisher Calaringe Productions

It's more fun with friends. Share with friends