TOLLIE PARTON: DIE (te) EERLIKE VRIENDIN - GEEN O/18
Schedule
Tue, 03 Feb, 2026 at 08:30 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Ons almal het een of smag na een om te verdwyn - 'n maat wat te eerlik altyd presies sê wat hy of sy dink. Tollie Parton is Suid-Afrika se eerlikste vriendin en sy't besluit sy wil bieg. Hierdie keer hou sy regtig nie terug nie. In haar nuwe show takel sy die bul by die baie mooi horing en vat die heilige koeie slagpale toe. Niks is van die tafel af nie. Behalwe Steve, Bobby en die kerk. Sy wil darem nog kaartjies verkoop. Jy lag, jy lag, jy lag en skielik raak alles stil. Tollie het 'n kolskoot geskiet. Kom, ons belowe, jy mag dit dalk net te veel geniet. Of nie ...
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.





