Stefan Jansen Valentynsdag-piekniek

Schedule

Tue Feb 14 2023 at 06:00 pm

Location

FAK | Pretoria, GT

Advertisement
?????? ??? ????????
Kom bederf jou geliefde hierdie Valentynsdag in die FAK Liedjietuin met ’n heerlike Valentynsdag- piekniek onder die sterre en ’n vertoning van Stefan Jansen.
Bring jou eie piekniekkombers en ons sal sorg vir jou piekniekboksie.
?????: 14 Februarie 2023
???: 18:00
?????:
R250 per paartjie vir die vertoning van Stefan Jansen
R650 per paartjie indien jy ’n piekniekboksie en bederfie by die vertoning wil hê vir die romantiese aand.
???? ?? ??? ?????? ???? ?? ?? 10 ????????? ?? ????? ???? ?? ????????: https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSfrjsb9biCBSWUOaIwljHzwIGcnBXyAOYb8Prtr0trjOmlx5Q/viewform?usp=sf_link
Hier is ook heerlike lekkernye by ons snoepie. Daar sal nie by die snoepie kos verkoop word nie.
Ons sien uit om die romantiese aand saam met julle deur te bring.
Advertisement

Where is it happening?

FAK, FAK, Voortrekkermonument,Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

FAK

Host or Publisher FAK

It's more fun with friends. Share with friends