SA Kiwi Chicks Selfsorg Damestee
Advertisement
Kom bederf jouself met lekker kuier in Afrikaans, heerlike eg Suid-Afrikaanse smulhappies, 'n geskenksakkie ter waarde van $50, 'lucky draws', kos vir die siel, dieper insae in peri-menopouse en hormoonwanbalans en 'n kykie na estetiese skoonheidsbehandelings.
Kaartjies: $30 Kontak: [email protected] / 021 023 18357
Hou die spasie dop vir meer oor ons gassprekers en die pryse wat gewen kan word.
Klik op die event skakel hieronder, 'like' ons bladsy, klik 'going/interested' en 'share'. Maak seker jy het 'n kaartjie vir die event en wees daar om te deel in die trekking vir 'n baie spesiale prys!

Where is it happening?
Long Bay College Staff Room, Long Bay College, Long Bay, Auckland 0630, New Zealand, Auckland
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherSA Kiwi Chicks